Die boekie is gemik op "vrae wat kinders vra", algemene vrae soos, "het daar regtig reuse bestaan?", "wat was eerste, die hoender of die eier?", het die mense regtig so oud geword soos ons in Genesis lees?". Dit is bedoel om die kind se gedagtes op die skrif te plaas en om kinders te motiveer om hulle antwoorde by die Here te soek.